Images
ContribuerPas d'images à montrer
Évaluations
Contribuer aux commentairesReally nice food unfortunately spoiled by shocking service. Two people at the table got their main course while the third person had to wait another 45 minutes for theirs.
Real cos and good serves.
Phillip en Michelle is sekerlik die awesomeste, gemaklikste, plat op die aarde restaurant eienaars in die Weskus. Hulle laat hulle kliente op hul gemak voel asof jy in jou eie huis kuier, Die kos is heerlik, daar is elke keer iets nuuts op die menu, hulle is nie te groot om na hul kliente se versoek te luister nie, alle voorstelle word oorweeg... Mense, Watch this space, hierdie twee gaan nog hoogtes bereik.. Well done julle twee...
Wow, wat 'n nice ervaring. Die nuwe badkamers is defnitiewe plus. Die nuwe menus I like. Diens awesome . Die eienaar en Michelle se interaksie met die kliente was awesome. Ek weet julle gaan great doen.